Prof Andrè Duvenhage, bekende politieke ontleder en navorsingsdirekteur volhoubare sosiale ontwikkeling aan die Noordwes Universiteit kom spreek 'n belangegroep toe op 3 Julie 2009 in die skoolsaal van Dankbaar CVO Skool.
Die tema vir die aand is:
DIE POST-VERKIESINGSOMGEWING OPPAD NA 2014: STRATEGIESE EN SCENARIOGERIGTE PERSPEKTIEWE
Indien u die geleentheid wil bywoon, gaan bespreek asseblief u sitplek aanlyn deur hier te kliek.
http://www.volksoorlewing.co.za/?page_id=198
Besoek webblad by http://www.volksoorlewing.co.za/
.