Die Republiek van Bravoland is besig met die stigting van die Bravoland Spaarklub, die bestuur is reeds verkies en sien as volg daar uit:
Voorsitter: Jan Beyers
O/voorsitter: Clem de Klerk
Sekretaris: Walter Language
Tesourier: Plaas Botha
Die bestuur van die Bravoland Spaarklub stel tans die Grondwet van die Klub op.
Vir meer inligting, of om in die Bravoland Spaarklub te belĂȘ, kan u gerus hierdie draad besoek: Bravoland Spaarklub
.
No comments:
Post a Comment