Die Republiek van Bravoland se e-koerant

Besoek ons by www.bravoland.co.za, hierdie is nie die amptelike webwerf van die Republiek van Bravoland nie.

5 Mar 2009

Bravoland hou volksraadverkiesing

Die bestaande Volksraad van die Republiek van Bravoland het besluit dat dit weer tyd is vir Bravoland se jaarlikse Volksraadverkiesing.

Hiermee doen ons 'n beroep op al ons Burgers om nominasies te gee vir wie hulle voel hulle moet verteenwoordig op die Volksraad.

Nominasies sluit oor 30 dae.

Om Bravolanders te nomineer, besoek gerus http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=4662.0.

Baie dankie.

1 comment:

Anonymous said...

Ek kan nie glo dat die mens se oe nie oop gaan en sien dat daar onder geen omstandighede die Boere Republieke terug gekry sal word deur onderhandeling. Waar is die Boer se identiteit? Was die Afrikaner betrokke by die Boere vryheids oorloe? Was hul kinders in die konsentrasie kampe? Waar kom die Afrikaner vandaan om nou vir die Boer te se wat om te doen? Ek is van kinderjare besig om vir die Boer se vryheid te stry en hier wil die Afrikaner hom kom in wurm. 'n Afrikaner kan 'n Boer word mits hy hom self kan bewys. Hy kan nie tussen die Boer hom self kom Afrikaner hou en Boer nie. Hy is of Boer of hy is Afrikaner, anders is hy identiteitsloos. Wie staan in beheer van al die organisasies? Dit laat my dink die vyand van die Boervolk het maar oorals beheer meganismes om die Boer te beheer sodat hy nie sy identiteit kan bereik en saam te begin staan. Dit is hoekom daar nie vryheid op enige van die wyse gekry sal word en die vyand is gediend met dit.
MAAK JUL OE OOP!!!